So, i saw this reel on the net and wonderd if some

Johanvc

Sealiner
Bigmouth wrote:
Johanvc wrote:
Bigmouth wrote:
Johan, Het jy al die nuwe Gold series probeer van Johnny Morris?

Nog nie. Die probleem is ek koop nie meer daar nie. So sal een in bring van Bass pro shop af.

Maar daar is nie veel verskil nie
Noggal 'n mooi stukkie katrol daai^^..

Dit is. Hulle se daar is baie verander van die elite na hom. Sal maar moet sien. Maar ek hou van die idée van die extra spool. Nou kan ek een spool he met 8LB en ander met 10LB lyn
 
Top