Jake the Snake
New member
Jammer die report is so bietjie laat. Was so bietjie siek en toe besig en nou weer siek...LOL
Ons het ons eerste proef by bamboesspruit gehaat en met die belofte van groot vis het ons die proef bietjie senuwee agtig met 5lb lyn aangedruf.
Oggend was baie stadig, combos begin mee was FX Strawlic met honey mielies bo en plain wit float met SWD bo. en FX Devils fork op die lang stok. Afstande begin mee was 60 en 100m.
Eerste vis was n 200gram karpie 7:30 op die kort stokkie en toe niks vir so 2 ure nie. Lng stok het ook niks opgelewer tot dusver nie.
Ek het toe besluit om bietjie dieper te gan en het my kort stok op 80 in gegooi en binne 10 min kry ek my eerste mooi karp van so 4.5 kg.
Het toe n mooi tempo gehaat waar die visse elke 30 na 40 min byt en het toe teen 12 7 mooi groot karpe in die net.
Na dit het ek alle hel gehaat met hoeklink wat afkom as ek kap. Leaders wat ek afgooi, bom wat ek afgooi ag man wat kon verkeerd gan het....
Needless to say het ek toe 14de geeindig vir die dag met net 7 vis 20kg.
Sal maar die ander bollie vat as n learning experiance en nooit weer water toe gan sonder extra leaders en niks minder 50 stroppe nie (*maak dan seker ek change hulle so na elke 4de na 5de vis)