Snoekie

Duinemol

New member
Hi manne, ek het vir n hele paar jaar n 15ft Ski Craft met 2 x 30 Yammies gehad. Wat 'n awesome seebootjie. Ek het haar verkoop, maar lus nou weer ietsie, maar bietjie kleiner en ligter op brandstof. Weet iemand miskien van 'n Snoekie te koop?
 
Top