Dagse almal hier van n baie nat Kaap.
Ek het so n rukkie terug n nuwe skepnet gekoop van Sensatiion(sien aangehegte fotos). Nou is ek opsoek na nog so n net aangesien die winkels hier almal uit voorraad is. En dan is hulle nog duur ook. R399-00 betaal vir dit.
Maar moet se. Wat n lekker net om te gebruik. Lang steel en baie lig en dryf.
En die belangrikste is dat hoeke nie vashaak agv van die rubber coating wat dit om het.
Wil net weet of julle weet waar ek nog kan kry van hulle. Western Acc is uit voorraad uit en so ook die verskaffer.
Baie dankie en n lekker hengel naweek aan almal wat water toe gaan.