Skepnet

Waldok

Senior Member
Dag almal. Ek moet bele in n skepnet, maar watse een? Knotless een of maak dit nie saak nie? Die size weet ek darem so min of meer, maar hoe die nuwe reels (indien enige) n invloed gaan he op my kopie, wil ek graag weet. Verkieslik ook een wat dryf in die water. Enige spesifiek maak?
 

Vleipadda

Senior Member
Ekt maar 'n 42 inch knotless aangeskaf , gladnie so duur nie al wat jy dan doen is om die high density skuimrubber to vat en so na moontlik aan die net op die handvastel te plaas dan sink hy glad nie
 

Waldok

Senior Member
Thanks Skuim, daai floater like na die ding wat ek soek, en my penmaat, JustplainShark. Sal bietjei uitkyk vir hom.

Dankie Vleipadda, ek sal maar die knotless een kry.
 

Waldok

Senior Member
Pool noodle in the handle, or over the handle, same size as the one in Skuimkop's pic?

I also read about the knotless net, and the reviews are'nt good. I think I will stick with the knotted one.
 

Skuimkop

Sealiner
[u]dawid2005[/u] you're gonna loose alot of fish with a skepnet that is made out shading net. The water resistance will be to great under the water and you will then take to long to skep the fish and this is where we loose alot of fish already. And if the tempo pics up it is going to feel like your arm is going to break off.
 

Skuimkop

Sealiner
Pool noodle in the handle, or over the handle,
Waldok ek dink altwee kan werk. Die een in die handle sal natuurlik net beter lyk. Ek wens ek het aan die pool noodle gedink want jy gaan baie goed koper so weg kom. As jy 'n float soos daai in die pic soek (en hy werk baie nice) en is bereid om bietjie daarvoor te betaal gaan bestel hom online op die volgende link: http://www.tacklebox.co.uk/on-the-bank/landing-equipment/landing-nets/landing-net-accessories/army-andy-net-float.html 

of 'n ander maak (Solar):

http://www.tacklebox.co.uk/on-the-bank/landing-equipment/landing-nets/landing-net-accessories/solar-net-float.html

Ek het al baie by hulle bestel en kan jou waarborg ek't nog nooit probleme ondervind nie. Onthou net jy kan invoer belasting by die poskantoor betaal as jy die pakkie gaan afhaal.
 

Vleipadda

Senior Member
Daai flotasie foam wat ek gebruik het my niks gekos nie wat kan ek se , Eks cheap skate lol.

Die knotless landing net is slegs 'n probleem as jy 'n strop met 2 hoeke gebruik dis eintlik 'n hoofpyn , maar met 'n enkel hoek setup is dit soos 'n droom

 

Oja dit gaan binnekort verpligtend wees om die knotless skep & hou net aan te skaf vir kompetisies
 

Waldok

Senior Member
Hoe binnekort kom die nuwe reels Vleipadda?

Ek het n knotless keepnet, en hy werk glad nie lekker vir my nie. Die vis se vinne sit heeltyd vas. Ek dink die keepnet met die knope is eintlik beter vir die vis.
 

Vleipadda

Senior Member
Ekt dit ook ondervind , maar dis baie weinig dat dit gebeur . daar is n post op Sealine oor wanneer gaan dit later soek wanneer die baas weg is
 

Naruto

Sealiner
Ons moet maar by die volgende liga probeer uitvind oor die nuwe reels. Ek verstaan dit gaan nog n rukkie vat voor ons nette gaan verander.

Ek het al gesien n mens kry n knotless net wat n rubber lagie oor die hele net het. Dit lyk of dit dalk beter kan werk as die fyn mesh nette. Ekt al n knotless terug verander na n knotted net toe...lol! Werk net soveel beter.
 

Bruggie

Sealiner
Dit kan jy nou weer sê.Ek het laas naweek by Bloemhof gesukkel met die vinne wat vashaak in die knotless net!
 

Vleipadda

Senior Member
Die landing net is geen probleem nie , jy moet net met 1 hoek vang en die hounette is fyn jy moet net geduld beoefen dan kry jy sommer tjop tjop daai rugvin uit
 

Skuimkop

Sealiner
Ek het al gesien n mens kry n knotless net wat n rubber lagie oor die hele net het. Dit lyk of dit dalk beter kan werk as die fyn mesh nette. Ekt al n knotless terug verander na n knotted net toe...lol! Werk net soveel beter.
Daai nette is vrek vlak en ek dink jy gaan jou alie afsukkel as jy 'n live wire vis wil skep.
 

Waldok

Senior Member
Maar ek verkies om met twee hoeke te vang, kan dit nie moontlik jou aantal vis wat jy op die ou einde van die dag vang beinvloed nie?

Skuim is reg, daai rubber net lyk te vlak. Ek gaan defnitief vir eers n gewone geknoopte skepnet kry. Beter vir die vis volgens my, en beter vir my.
 
Top