Ek kon uiteindelik sjinese silverkarp in my "logbook" ingeskryf . . . en nee . . . nie "gejig" nie!!! . . . Arabie-dam(Natuurbewaring/Schuinsdraai)
Ons was by klub-komp en op tempo met muddies . . . as muddies skielik ophou kan jy maar probeer vir silverkarpe . . . hulle verjaag muddies seker?
Rietvlei-strop . . . net onderste hoeklyntjie so bietjie langer 150 mm(dankie Craig) . . . . x-large banana floatie op no 1 daiichi . . . Jericho(banana) en druppel Fx
Resultaat 5 x sjinese silverkarp . . . almal so 1 Kg . . . lekker "fight" as hulle in die vlak water kom