Jan: "So, jy drink elke aand na werk 12 biere ?"
Koos: "Ja."
Jan: "Hoe lank al?"
Koos: "20 jaar."
Jan : "Wat?! R15 'n bier in die pub is R180 per aand. Maal 5 dae is R900 per week, maal 52 weke is
R46 800, maal 20 jaar is R936 000! Jy kon al 'n Ferrari gekoop het met al daai geld!"
Koos:" Drink jy?"
Jan: "Nee."
Koos:"Nou waar's jou Flippen Ferrari?!"