[size=3][font=Calibri]Ok everybody, I think that m

kaboem

Sealiner
Louis my vriend, ek sal dit glo as ek dit sien...

Die manne try al jare Lourens weg kry daar en hy is steeds daar.

Maar ek hoop die keur kry hulle dit reg! Miskien kan ons dan weer ons kinders ook daantoe vat om te hengel sonder om te worry oor wie langs jou sit en kuier tot 04h00 in die more.

Lekker dam daai.... Beter management en jyt n yster venue met mooi vis...
 

Karpie1983

New member
Hoor hoor Clint,dink dieselfde,dis regtig 'n nice venue met mooi vis,en sodra hy reg is kan mens verseker die kids en family water toe sleep en 'n lekke tyd he.

Kom ons hoop vir die beste en vertrou alles verander en word beter want dit is soos genoem 'n gr8 venue.
 
Ek is baie positief dat hulle dit sommer tjop tjop sal regruk! Een van die dae fish ons almal lekker daar, die kinders baljaar in die swembaddens en die vrouens het pragtige geriewe en sleep die mans dam toe!

Kannie wag nie!
 

kaboem

Sealiner
Nee wat daai plek sal nooit toe maak nie.

Daai dam veels te veel geld die manne sal hand en tand baklei om die water oor te neem een van die besigste venues in JHB!

 
 

Soek n Karp

New member
Goeie dag,

Kan iemand my dalk kontak besonderhede gee vir besprekings? ek he al baie gehoor van die dam en wil baie graag oor so 2 naweke die dam gaan probeer.
 

Karpmal

New member
Ek wil graag donaldson toe gaan, nadat ek die hele post gelees het, weet ek nog nie lekker hoeveel ek veronderstel is om te betaal nie, kan iemand my help?
 

Wittes23

New member
I have only fished Donaldson 6 times since starting big carp fishing (almost 1 year) and i am going to fished it more in the future.

What i would like to see improve/happen there is -

1. Clean ablution blocks
2. Clearly distinction between swims
3. Allocated camp area on swims (braai area, tent setup area & dedicated swim dustbin)
4. Proper dam management
5. Enforcement of general camping and fishing rules (Everyone has it in them to be a decent person regardless of their culture, background, target fish and habits)
 

Wittes23

New member
I am actually fishing swim 7 with a mate next weekend and i was told that the can only cast to 80m not more than that in the bay area.
 

Superman

New member
Correct, dam rules, been in place for years. Only until swim 6 can go over to the opposite bank and the again from swim 13 or 14 if I recall correctly
 
Top