'n Man gaan kuier saam met sy pelle. Sy vrou is woedend en sê vir die
kinders om nie vir hulle pa oop te maak as hy vanaand later huis toe kom
nie. So 1 uur die oggend klop hy aan die deur en vra dat sy vrou moet
oopmaak, hy wil inkom.
Vrou: "Voetsek tot waar jy vandaan kom en loop vrek daar! Jy sit nie jou
pote in hierdie huis nie!!!"
Man: "Nee my liefie, ek's nie hier om te slaap nie, ek soek net my
kredietkaart in my kas om nog verder te gaan kuier, dis 'n moerse lekker
party".
Die vrou ruk die deur oop en gryp hom aan sy hemp, "Jou GAT!!!!! Jy kom NOU
in hierdie huis in en klim in die bed!!!