Hello almal
ek wil graag nuwe rods koop en ek het gedink om die Shimano 13F Technium rods te kry ek wil ma net weet og dit n goeie rod is, wie het miskien van hulle om biki info te deel asb. da is nerens enige reviews oor die stokke nie. as iemand my kan se of dit die moeite werd is asb.
dankie