ek het die entry level gekoop, die carp hunter en ek is baie tevrede, hengel ook spesie met hulle en trek n 10kg karp oor 300m mooi in,so die beter stokke sal net beter wees.
My penmaat het nou vir hom 2 gekoop en hy is baie tevrede met hulle... ons hengel rustig op so tussen 100 en 120m as jy hom bietjie laai en hy speel die vis mooi.
Kyk net om jou drag bietjie los te hou teen die kant want sy tip is bietjie styf, maar overall nie n' bad stok nie, glad nie....!