Scud Hooks

PI

Senior Member
Hi S/L,

Whom of you fish with Linx scuds? I have been fishing with them for 3 years now, but are struggling to get hold off them. I have now ordered size 12 and 14 scuds from fear none, and will give them a go.

Are there any other hooks (excluding Daiichi) that I should give a go?

PI
 

Waldok

Senior Member
Hi Pieter.

Ek weet Johan Keet in Boksburg het hulle in vooraad en sover ek weet hengel hy met daai hoeke.
Jy kan ook die Royichi hoeke probeer. Baie dieselfde as Daichi, maar teen helfte van die prys.
 

Brakkanjan

Senior Member
Ek gebruik huidiglik stevenson se pro comp no1 hoekies wat my nog nie in die steek gelaat het nie. Ek het we'll in die verlede Fear None se Scuds gebruik met baie sukses.Dis sulke goue hoekies.daardie hoeke is baie sterk! Kan n groterige vis vang sonder om oop te buig.
 

PI

Senior Member
dankie vir die feedback manne. Ek het toe my hoeke ontvang en gaan vanaand n paar stroppe daarmee bou vir Sondag se Pro Mania by Jacky Leonard. Ek sal julle laat weet hoe dit gegaan het.

PI
 
Top