Ek gaan die 16 Desember bietjie vir n dag nag sessie na Schoemansville by Harties, is daar enige iemand wat onlangs daar gevang het. Enige raad sal waardeer word.
Ek dink dus die plek langs oewerklub, as mens bo by Wimpy stopstraat links draai en reguit afry ry mense in by die venue. Was nog self ni daar gewees nie.
Ek dink dus die plek langs oewerklub, as mens bo by Wimpy stopstraat links draai en reguit afry ry mense in by die venue. Was nog self ni daar gewees nie.
Ek stem saam Hennie . Oewer ook nie baie skoon . laas toe ek daar verby is nie . Dit kan egter goeie vis gee . Ek verkies maar my "original voer" en die geure is ek maar lief vir Beast, Bunspice supreme, en van tyd tot tyd Anys op bol .
The Schoemansville Resort (the one next to Oewerklub) was recently given to a privite individual to manage. No more municipal incompetence. Hope this venture turns out good.