saint lucia

martinisuzu

New member
Mense het saint lucia absolute deur hulle gatte getrek die plek is septies die meer proe nie ees meer na soutwater nie en verder wil elke liewe kakerlak n hout renoster an n mens verkoop hi en van wanneer af is da kanaal babers in die meer ...wtf 1 uit 10 op my punte skaal :-(^^..(((zom(bie))))vvbafvv
 
Top