Goeie more vissermanne , wil bietjie by julle mense hoor wat onlangs by rusties was hoe dinge is daar ,ten opsigte van ablusieblokke visvangs ens. hoor graag van julle