RPA

H2O

New member
hi daar is daar iemand wat my bietjie kan vertel van die rpa gronde wat hulle al daar gebruik het en watter afstand hulle gehengel het is daar vashak plek is die water skoon(dis nou sonder vashakplek) ens asb sal dit baie waardeur
Baie dankie

H2O
 

Roliocat

New member
H2O - Soos jy by hulle hek ingaan is dit of onmiddelik links af na die oewer of regs tot in die kamp en dan reguit deur die kamp tot hulle verste oewer wat eindig teen n lyndraad.  Die eerste oewer is waar die diep water is en daar is aftand nie n kwessie nie, jy gaan 15 meter inloop en die water is oor jou kop.  Ek hengel gereeld daar (is n lid) en enigiets vanaf 40 meter tot 100 meter gaan vir jou vis kry.   Nader gaan jy tempo kry maar kleiner vis.  Dieper minder vis maar groter.  Aan die ander kant van die kamp is dit vlakker maar beter tempo en gewoonlik kleiner vis.  Hoe nader aan die draad hoe beter raak die tempo.
Wat aas aanbetref is daar is niks wat vir my regtig uitstaan nie, gewoonlik werk alles,  Floatie op die punt van die hoek met SWD backing,  alles plain en dan geursel net op die bol.  Ek was die naweek (29-30 Okt)daar (so tussen die reen deur) en het goed Karp gevang, die geure wat die beste gevaar het was Strawberry en Hot Honey.  Maar ek moet ook nou byse dat alles wel iets opgelewer het.
Babers van so 1 tot 2 kg het op tuinslakke gevat en met klein viskoppe het ek n 8kg en n 12.7kg Baber gekry.
 

Roliocat

New member
Vaaldam - langs Rosslee as jy  die plek ken.  Ook naby Steyns se oewer.  Die gronde is slegs oop vir lede van RPA (Rand Piscatorial Association) , nie vir die publiek nie.   Klubs kan wel reelings tref om kompetisies daar te hou.
 

Bigdan

New member
Ons het klub komp daar die 12de en die NW senior proewe is die naweek daarna daar. Ek hoor dis maar water wa die vis van rooi hou. Ek dink Hassie gaan deur kom van Team JW.
 

H2O

New member
Ja ek dink jy is reg danie maar sal popsie en fire fly ook nie weg gooi nie dan is daar ook Bo Baas Team JW fising se goed werk mooi in die vaal dam
 

Bigdan

New member
Hi Jake

Ja ek was tweede en die ou wat saam met my was was eerste gewees. Dit het goed gegaan het 5min in die komp die grootste vis vir die dag gevang en het daarna so op die half uur vis gekry. het ook 3 verloor. Bunspice, Peach, FOX en firefly. ook die swd het goed gewerk met n musk floatie. maar nou het ek genoeg gese sal jul saterdag daar sien.
 

H2O

New member
ai big dan lyk of jy so ietsie terug hou ou maat se my was al daai goed op Team JW Fishing se goed gevang. Laat weet asb dankie
H2O
 

Bigdan

New member
Ja H2O ek kan mos nou nie al die geheime deur gee aan n ander span se lede nie. maar die geheim is in die floats en mielies wat gebruik was. het maar meestal met bunspice Fox en hasie gevang.
 

H2O

New member
dis mooi man sal maar sien wat die naweek gebeur sien die weer gaan nie dieselfde wees as toe julle daar was nie maak kom ons kyk leke aand tjom en baie geluk met die tweede plek wat jy behaal het
H20
 
Top