Roodeplaat nature reserve HULP/HELP

Willz

New member
Hi almal

N paar van ons gaan more oggend Roodplaat natuur bewarings kant gaan uit probeer, kan enige iemand miskien help met n paar tips ivm. waar is die beste plek om te sit ( ek lees mens sit maklik vas op die oewer??) , watse dips goed werk en hoe diep om te hengel.

Was enige iemand miskien onlangs daar?

By voorbaat dankie
 
Top