Roodeplaat dam

iggy

Sealiner
:welcomesea: Jy sal al die antwoorde en raad hier kry! Search net roodeplaat dam en jy sal baie posts kry daaroor!

Ek het membership by Vel se plek by Roodeplaat Dam en het nie te sleg gedoen met Banana floaties, Tuti Fruti met plain degie as backing. Honeyglo mielies werk ook. Perdeby en FX op my bol, en soms Banjo boldip.

Ek gaan van die 13-17 Junie daar vang en sal sien wat werk aangesien dit redelik koud word nou en ek my aas sal moet aanpas. Het baie Babers gevang met wit miswurms so 20m diep!

Sterkte, hoop jy vang lekker!
 

Coza

New member
Ek en Roodeplaat het die hele jaar nog nie met mekaar gepraat nie. Nou dat dit koud word kry ek ewe skielik weer 'n guur om te gaan suffer... Die regte staan plek is baie belangrik daar. Het gewoonlik so bietjie geluk met knoffel en perdeby in die aand as dit koud is.
 
Top