Roodekoppies 12/10/2009

Unlimited

Sealiner
ons het dooie de-skinned dag oud kuikens gebruik... het so 40min op avg gele voor hy op getel was.

ek glo daars groot karpe in, hoor by Ryan, weet hy was al baie daar. Onthou net van die crocs ne...
 
Top