Hi Almal Net gewonder, Is daar enige hengelaars wat dalk al enige babers gevang het op n roepstok in die Vaal Dam? Ek het al baie daaraan gedink om dit te probeer...