dagse en vir die manne wat in die aand die ding lees naand se ... ek het m rukkie terug gepost ek sien die manne het n paar mooi fish gevang , en het mooi kaste gekry en al daai lekka stuff , maar dit is nie hoekom ek hierdie post op sit nie .
ek wil net by my mede hengelaars hoor wat is die game plan as ek nou die rivier gaan aan pak :watse lengte rods gaan ek gebruik
gaan kol gooi so erg saak maak
die strop wat ek sal gebruik
tipe aas wat ek sal gebruik
en al dai stuff
die rivier is redelik smal en ek het rerig waar net een keer daar gaan hengel , maar ook nie rerig iets gevang nie ...
so ek sal enige raad van julle waardeer thanx
groete Markus