Riverlake

pereby1

New member
Hallo my mede Hengelaars hier is n lekker oord langs die Vaalrivier die plek se naam is Riverlake.

Dit is op die Lindeqeusdrif pad so uur se ry van Johannesburg af daar is 4 houthuisies en al die tent stands het krag punte en daar is 2 ablusie blokke.

Daar is ook 'n dam so as die Vaalrivier te moeilik raak kan mens in die dam vang.

Die eienaar is oom Koos en kan geskakel word op 0723910674 die plek is net December en janaurie oop vir hengel deur die jaar doen hulle skool kampe daar is nog plek oop sal nou nou fotos op sit en dis n baie veilige oord.
 

Attachments

  • BARRY SE GROOOOOT VIS  8 06 09 013.jpg
    BARRY SE GROOOOOT VIS 8 06 09 013.jpg
    53 KB · Views: 121

Enigma

Moderator
Even the ladies can enjoy some fishing there, this one up at the Dam
 

Attachments

  • IMG00703-20121208-0819.jpg
    IMG00703-20121208-0819.jpg
    43.4 KB · Views: 119
Top