FrancoisJhb
New member
Hi,
Ek wil net hoor of dit die moeite werd is om Rietvlei toe te gaan as mens met Floats, Degies en Mieliepitte hengel?
Ek het nie 'n ass boot nie, so moet self gooi. Ek het die internet plat gegoogle, maar dit lyk of mens diep moet gaan daar en dat mens boilies en nuts moet gebruik.
Wat is julle ervaring daar? Enige spesifieke plekke waar mens moet staan?
Sal ek my tyd mors of is iets soos Dinokeng Camping & Fishing 'n beter roep? Ek het onlangs Centurion toe getrek, so kan seker net sowel Rietvlei gaan probeer?