This happened to a good friend of mine a few weeks ago. We all tend to drive a bit faster than we should earlier in the am to get to our venue..... Watch your speed and be aware very aware....
Ek was Saterdag toe Rhenosterkop toe ; what a nightmare trip. Ek het vroeg Saterdag gery en die weer was mooi. Oppad dam toe net voor die ingang is daardie rivier/brug (dam se uitloop). Dit so 05h30 lekker lig ; omtrent 500m voor die brug hardloop n oulik verkeersbeampte daai tyd van die oggend voor my in en trek my af. Dit is blykbaar n 60km/h sone en my spoed 103km/h.
John ek het nog nooit soveel *&* gehad nie nog nooit. Toe ek uitklim se hy my spoed is 103km/h en dis n 60 zone.Hy vra toe of ek na my spoed wil kyk ek se toe nee dis nie nodig nie as dit n 60 zone is weet ek het ek vinniger as dit gery. Maar als very polite en vriendelik. Hy se toe ek moet saam stap na sy kar toe; ek toe onder die indruk hy gaan my n boete gee ; ek het nie n probleem daarmee nie want ek het mos te vinnig gery. Hy haal toe sy leer uit die kar en hy wys my daar is GEEN boete vir 103km/h in n 60 sone nie. Hy se toe hy arresteer my. Toe is dit nag. Ek het mooi gepraat en gevra hy kan my enige boete gee en my net los en laat ek ry. Ek het het n kloppie kontant in die Cruiser gehad als getry ; niks hy sluit my toe. Hy bel toe en roep toe op die radio vir bystand sodat iemand my bakkie en boot kan kom haal.
My geluk is hy kry toe nie iemand om my voertuig te kom haal nie ; n uur later na baie praat los hy my toe. Hy se vir my hulle lus vir die manne wat so vinnig ry met hulle bote oppad dam toe. Maar dit was amper want hy was adamant om my toe te sluit. Imagine oor n naweek in Kwamahlanga tronk.
Ek het genuine groot geskrik ; lang storie ek het toe gaan hengel ; ja 1 x bass van omtrent 450g gekry die hele oogend ; 12 uur opgepak en huistoe gekom - niks vis nie.
Passop as julle weer Rhenosterkop toe ry; hou by daai spoed want ek kan sien hulle lus vir ons ouens met die bote.