Renosterkop

Kapteinjakes

New member
Goeie dag.

 

Ek wil weet hoe kom die Bass by Renosterkop uit op die oomblik? weet iemand dalk.

My Baas wil sy twee seuns vat om te gaan visvang maar wil gaan waar hul defnetief iets gevang sal kry. Ons wil kyk om hul te vat om sommer bass te gaan vang en het onmiddelik aan Renosterkop gedink agv. die baie bass wat daar is.

 

kan iemand my asb help?
 

The Owner

Senior Member
My pa was so twee weke terug daar en die bass was aan die brand soos altyd. Hul het die grootstes om die eiland gevang.
 
Top