Reel collectors

FRITZABU

Sealiner
Come on I don't know if been done before. But where is all the fishing reel collectors ??

Lets see those oldies and rare models ?
If not then just some very nice collectible reels

Very rare ABU 8000 made 1965-68 only
 

Attachments

  • ABU 8000 # 090400 R1870.00 (1).JPG
    ABU 8000 # 090400 R1870.00 (1).JPG
    46.7 KB · Views: 777

FRITZABU

Sealiner
Come on guys and ladies. Where is all the reel collectors of this nice country ? Lets see the foto's of that old/new rare models.
 

Ben REINERS

Sealiner
Staff member
Hello Fritz - Kan jy my die jaar model gee vd ABU 10 000 C Multiplier asb, & sy koop prys sou dit in n puik toestand is ?

Stuur v jou ook n PM.

Groete. 
 

FRITZABU

Sealiner
Ben hul al baie jare nie meer op die mark nie .

Daar was egter heelwat verskillende modelle oor die jare wat verkoop is .

Het jy foto ? Wat wil die man vir die katrol he ?
 

Ben REINERS

Sealiner
Staff member
Nee , ek wil nie een koop nie , ek het een. Hy is nog met sy oorspronklike verpakkings boks & skematiese onderdele verwysings. Die katrol is in puik toestand min feitlik geen teken van verweer of veroudering !!!

Is net nuuskierig !! 
 
Top