Hulle het gister die oefening by die Sharks se veld gestop. John Smit het terwyl hy gestrek het op n wit poeier afgekom. Die polisie het ingekom om te ondersoek. Na n hele lang ruk se ondersoek is die ofening weer op dreef want die polisie het vasgestel dat die wit poeier wat onbekend is vir die spelers die doellyn was en dat hulle nie sommer weer in kontak met dit sal kom nie!

:uzi