Ek het my Saterdag begin deur bietjie vlieg te gooi vir bass en het as gevolg van die wind maar weer die betroubare grinder en 7voet shimano aangewend vir die taak.
Ek en my maat het besluit om eder dalk bietjie pap te gaan stoot vir 'n karp en ek is inderhaas na die naaste hengel winkel. Om 'n lang storie kort te maak stap ek toe uit met 'n Abu Garcia Vengence en siver max baitcaster.
Dit was totaal onbeplan en die kognitiewe disonansie het my vandag goed gepak!
Ek lees gewoonlik op oor stokke voor ek een koop maar die outjie het bietjie vinnig gebeur en ek lees nou nadietyd op oor die stok. Die katrol blyk nie 'n slegte koop te wees nie alhoewel ek gemengde komentaar oor die stok lees.
Baie se dis 'n swak stok en breek maklik sommer deur te gooi en ander is weer dis 'n goeie stok, blykbaar baie pyne met die ogies.
Enige iemand ervaring met die stok wat my gewete kan stil ek het al paar vissies gevang en sovere hou hy nog.