Raad asseblief.
Ek sien n mens kry growwe voere bv "Supercast" en ook pakke met fyn gemaalde voer bv "MG baits". Wanneer en hoe gebruik n mens die verskillende teksture?
Ek hoor n mens moet jou voer so meng dat dit maklik/vinnig blus maar dan val dit ook maklik af as jy dit ingooi?
Dankie