Purglass 400/3 Executive

Nicola

New member
Ek is op soek na stroke 3 om heel oor te bou, so dit is nie belangrik dat die reelseat of line guides heel is nie,selfs al is die tip n paar sentimeter af gebreek solank die blank in goeie kondisie is . Sal bilike prys betaal.
 
Top