privaat damme

X2B*

Member
hi daar weer ek
as enige iemand my dalk kan help om n lekker dam
waar mooi karp swem aan te beveel asb

ons is net 3 wat regtig n paar groot vetties wil vang,
ons mors nie en ons raas nie.

as moontlik in die kaap area

dankie byvoorbaad.


::tight:
 
Top