port elizabeth

KAMPSTOEL

New member
goeie dag mede hengelaars

ek gan vir die volgende 4 weke in seaview in port elizabeth bly en wil graag weet waar is die beste plekke om te vang en waar om aas te kry.hoop julle kan help.

watse tipe aas gebruik mens.

visvang groete:fishn
 

couta-koppie

Senior Member
Sorry "Camp Chair":hyst:, I'd love to help but don't know PE that well. Try posting this under saltwater angling. You might get a better response.

tight lines:fishn
 
Top