my seuntjie baie opgewonde gewees gister om langs oom eugene te staan.....hy en baie ander jong hengelaartjies was gister vismal na hulle daai groot een gesien het....ek moes hele aand hoor van spearfishing...