ponta do ouro!!!!!

Daniel9

New member
Dagse
Daar is regtig min inligting op die intenet oor ponta se spots en tips.
Kan iemand my biekie raad gee oor wa om die kingies te gaan soek en watse kleur in di helder water werk goed daar bo?
Ons is n groep van 5 wat vir n week in april soentoe gaan spesial vir kingies!
Enige raad sal goeie raad wees
Dankie
 
Top