Poeiers

Yes manne!! Hoe ganit hier met julle almal??
Ek het 'n vraagie vir julle ...

Ek het so paar poeiers in my viskas, maar ek wil weet wat die beste manier is om hulle te gebruik?? Gewoonlik meng ek dit saam 'n degie... Maar dink julle mens kan hom opi bol ook gebruik?? En watter ander maniere is daar??
 

Oom G

New member
Ek glo ons sal jou kan help as jy ons vertel watter tipe kleure\geure ens die poeiers is... :)

Is dit floro of wat...?
 
Oom G,

Die geure is as volg,

Honey Floro (Geel)
Tuti Fruti geen Floro (Pink)
Caramel geen Floro (Goud)
Banana geen Floro (Geel)
 

Jake the Snake

New member
Sjoe dis die eerste keer dat ek hoor dat jy daai poeiers te koop kan kry by `n winkel.

Yes jy kan die poiers sommer op die bol gebruik. Ek dink nie dit sal `n propleem wees nie. Sal seker dieselfde as jou boldip ens werk.

Ek dink die poeiertjies sal ook lekker werk as deel van jou SA poeiers, deegies ens.

Ek dog jy praat nou van jou Floro's en carmoisene, tartrasene, sunset en egg yellow poeiers. Maar dis meer vir Kleur in die water as `n geur
 

iggy

Sealiner
Jubilee1991 wrote:
Oom G,

Die geure is as volg,

Honey Floro (Geel)
Tuti Fruti geen Floro (Pink)
Caramel geen Floro (Goud)
Banana geen Floro (Geel)
Wat jy ook kan doen is om plain floaties en degies in die poeiers te dip. As jy dieselfde geur floaties het, des te beter, maak die geur soveel beter, want baie floaties se geur is maar afgewater as jy my vra!
 
Ag dankie almal wardeer dit baie...
@ Jake the snake, mens kry die goed deesdae oorals te koop sien ek.
Dit werk so R30 'n potjie uit...
En dit hou mens lekker lank
 

Oom G

New member
Ja nee....selfde die kant...ek't ook nie geweet van die poeiers nie....waar koop jy dit Jubilee...? W.A of waar..?
 
Ek bly in George naby mosselbaai, het dit by so winkelkie gekoop kom nou nie op sy naam af nie gaan gou venaand by die huis kyk wat op daai poeiers staan ...

Sal later laat weet
 
Jap hulle sê poeier,
Sal venaand 'n foto upload as ek by die huis kom..
Ek het dit al so droog probeer meng.. nooit gedink om dit met water te meng nie ... Eks maar dom jong.. HAHA!!



:fbash
 

mangoboi

New member
Howsit Gents

I have a tub of that SA match powder and i use it often.

Sometimes dipping my bomb in it or i make my own bleeding floaties with it.

Plain floaties added to a bank bag.
Add your flavor, i normally add caramel. Pour some match powder into the bag, shake. Then leave them in the sun to dry. Seal in the original container or they will go rock hard.

Bobs your uncle

cheers
 
Thanks mango,

I will try it,
I've heard people speaking about match powder, didn't try it yet though...

Can I buy that stuff at a local fishing shop??
How much does it cost??

Thanks
 
Top