Hallo almal, Ek het 'n Penn 180 by iemand gekry. Die bussie wat die assie van die spoel vashou aan die kant (oorkant van die handvatsel) ontbreek. As iemand so iets het... of weet waar ek een kan kry ? Dankie...