PB

G

Guest

Guest
Fished a private stretch of water near the Vaal river over the past weekend, and got this beaut on  carp head. 9kg of strenght and a new PB for me.

 

 
 

Attachments

  • 9kg cat.jpg
    9kg cat.jpg
    67 KB · Views: 107

Skuimkop

Sealiner
Lekker man en concrats met die PB. Nou vir daai 10 kilo merk. It never ends, hahaha.

As jy hom met daai stokke in die agter grond gevang het moes daai Tekkie Bek jou lekker besig gehou het.
 

Kosie

New member
Geluk! Dis lekker om groter en groter te gaan, teken dat jou harde werk begin betaal. Niks lekkerder nie.
 
G

Guest

Guest
dankie Manne - ek het die vis op so +/- 100m gekry. Het eerste nie soos 'n groot meneer gevoel nie, maar to hy so 20m van die kant af was het hy lekker geboks! Soos jul sê, dit hou nooit op nie....soek nou daardie 10kg+ LOL
 

nobbles

New member
Well done on a great catch Juan. Nothing better than seeing a fish you know is your PB in the water. Always makes landing it a nerve racking experience.

Its an addiction, one the 10kg barrier is gone than its 15kg than its 20kg and so it goes on, lol. Congrats again.
 
Top