paarl se dam

stutta

New member
Aan diegene wat die Paarldam ken,

wil een van die dae by die dam oorkant Kronenburg in die Paarl gaan vang. Wil net weet waar is die beste spot om te cast, en ek gaan van floaties en mieliepitte gebruik maak, maar ek wil dit afrond met 'n degie (SWD). enige vinnige resep?
 

Vicb

New member
I go there occasionally with my kids. None of us are by any means brilliant fishermen but we have had reasonable success. Casting distance has never really made much differnce to us either. The last time we went my kid took a 3kg carp from about a 15m cast, whilst I landed a figerling from a moerse long cast.

For us the best spot when the dam full is on the far left of the dam near the reeds. When the dam is empty in late summer you can fish from the opposite bank near the pump station.

In the summer you get plagued by alot of little carp some so small that you only realise you have a bite when you change bait. This is great for kids though as there is plenty action.

I generally just use mielies & soft floaties at the dam. The biggest fish I've seen there was a 4,5kg carp.
 

Skuimkop

Sealiner
Afstand is slegs 'n kwessie in die winter wanneer jy hel diep moet gaan om vis te kry. Jou ase is voldoende en jy sal baie aksie kry soos genoem is en 'n goeie spot is naby die riete soos ook hierbo genoem. As die klein vissies begin pla gebruik groter hoeke en aase en maak dan gebruik van die haas oortjies metode waar jy jou hoekies in jou bom druk. Onthou daar is ook babers en daar het 'n 7 kg vroeer die jaar daar uitgekom. Dit is nou van die beste tyd in die jaar om die babers te target. Gebruik of hoender hartjies of nog beter 'n klein Karp koppie op die hair rig.

Ps: Daar is bakkie vragte klein karpies rondom Mei vroeer die jaar daar verwyder agv oor bevolking so daar kan heelwaarskynlik nou mooi size karps daar uitkom. Beslis 'n goeie call. Neem net kennis dat ons social club dalk ons maand komp daar kan hou op Sondag 28 Nov. Noem maar net want party mense laaik dit nie teveel as daar so baie mense om die dam is nie.
 

Molasses

New member
Went there three weeks ago. I sat at the reeds. The small fish were a nuisance but I got some decent fish. All of them around 1 to 2 kg. I used Rascal bom. I used: Banjo and Plain White floaties with FX and Has been on the bom. Mielies didn't work for me. I also used Pineapple floaties. A good dam, but too many small fish.:fishn
 
Top