Ouma gryp Jannie se fiets en ry by die hek uit.
Jannie vra haastig - waarheen gaan Ouma ?
Sy gil vir hom dat sy begraafplaas toe gaan.
'n Ruk later toe sy ma vir hom vra hoekom hy huil, se Jannie : Ouma is begraafplaas toe met my fiets, wie gaan hom vir my terug bring?
