ou vertel my so ruk terug hy vang al sy galjoene e

SPARRABOS

Sealiner
ou vertel my so ruk terug hy vang al sy galjoene en stompkoppe met adrenalin hoeke.en hy vang mooi vis!!nou kyk ou is mos skepties.daars so baie hoeke op mark.ook al hope getoets wat veronderstel was om "goed" te wees dan is dit k.k!!! bankvisse harde bekke en al hoeke sien buig of breek met groot gallie of beenbek.my hengelmaat geniet sy big guns en ek my gamakatsu big bait ns.nog nooit gebreek veral as jy beenbek tussen galjoen haak.nou ou soek nou nie raad van die reps of salesman nie.net eerlike opinie van ouens wat dit gebruik het en kan eerlike terugvoering gee.prysgewys nogal goedkoop.die spesifieke hoeke is adrenalin multi purpose hooks .chemically sharpened high carbon steel made in korea. wil hoor of van die ouens al bietjie met dit gehengel het en hul ervaring?eerlike ervaring ;)
 

Psy

Sealiner
die 1/0 en 2/0 sirkels buig redelik gou, hulle breek sommer as jy in die rooi ass vas~sit!

Die J's in die selde groote is ook soo.

Heel ouens se dit is goed dat hulle oop~buig, en jy verloor nie jou lood of leader nie!

:)
 

SPARRABOS

Sealiner
Pieter Immelman wrote:
Sparra:


Het jy "gebewe toe jy die fotos geneem het, hoekom is hulle so uit fokus

?:?
ai oom pieter neem jy my kwalik.dan gister saam my hengelmaats gesit.ja drank was betrokke.en ons het die gesprek om vistafel gehad.met foon geneem.dalk is ek nog vrot van karate na my laaste vis wat ek gevang het.:cool:
 

SPARRABOS

Sealiner
Psy wrote:
die 1/0 en 2/0 sirkels buig redelik gou, hulle breek sommer as jy in die rooi ass vas~sit!

Die J's in die selde groote is ook soo.

Heel ouens se dit is goed dat hulle oop~buig, en jy verloor nie jou lood of leader nie!

:)
baie dankie vir terugvoering.dit vermoed.sal maar by big gun big bait ns en klein kendals hou.net gedink ou kon bietjie geld spaar maar jy kan nie prys op n mooi vis sit nie en goedkoop is duurkoop.:f1shy:thankie like 4/0 ns bigbait myself.maar net die 4/0 nie kleiner nie.
 

Attachments

  • images-5.jpeg
    images-5.jpeg
    49.6 KB · Views: 107

AlecJ

New member
I have caught some nice sharks on adrenaline 5/0 and 8/0 sircles, but now I use only mustad sircles, and on 20/0 eagle claw...
 
Top