hELO Manne en Muise Ek gaan die naweek langs Jim Fouche Hengel. Op n private plaas. Enige raad sal ek waardeer. hengel afstande en watse dips en aas. Thanx