opsoek na n tip

Hey julle ek is opsoek na n elbe waverunner tip...ek ht my stok heeltemal laat oordoen en gister toe snap ek my tip...wili baie graag ontslae raak van hom nie is heel gelukig met hom...as eenige iemand n tip het laat weet my asb of iets wat daar sal in pas...dankie baie
 
Top