Open Competition,at Steyns Vaaldam

Deonp

New member
De-Bo hengelklub hou op die 11-12 Junie n ope hengel kompetiesie

Met groot pryse om te wen.

R5 000.00 vir grootste Karp

R2 500.00 vir grootste Graskarp

R2 500.00 vir grootste Modderbek

...+ hope lucky draws.

Inskrywing beloop R250.00 per pen

2 hengelaars per pen d.w.s R250.00 vir 2 hengelaars

Vir verdere inligting kan julle my mail op

deonp@batteryelectric.co.za

of kontak Kobus op 082 328 7162

 
 
Top