Ok Anton kom ons kyk.
Voorberg Prison - Porterville 022-9312163 022-9313312. Moet net permisie vooraf kry.
Broodkraal Dam – Piketberg Sakkie van der Merwe 022-4238383 082 307 3563. Praat onder koreksie maar ek dink nie daar is fasiliteite nie.
Palmiet Valley Dam - Wellington (Buchu) Ivan Harris 021-8643317. Plaasdam met mooi en baie babers. Verbeel my ek het 'n stort daar gesien.
Morreesburg De Drinken (Internet) Henrietta Bester 022-4332597 082 894 8512 Black Bass, Carp, Barbel, Yellow fish. Is 'n vakansie oord maar glo darem hulle het kamp plek ook vir tente.
Verlorenvlei P.Louw 022-9721725 083 234 7532. Privaat plaas en nie seker oor fasaliteite nie.
Verlorenvlei J.Louw 022-9721725. Privaat plaas en nie seker oor fasaliteite nie.
Verlorenvlei Santie & Thenus Smit 022-9721714 of Felicity 022-9721432. Privaat plaas en nie seker oor fasaliteite nie.
Verlorenvlei Tannie Lena 022-9621751. Privaat plaas en nie seker oor fasaliteite nie.
Verlorenvlei 022-9621387. Privaat plaas en nie seker oor fasaliteite nie.
Verlorenvlei 021-9394874 0837266214. Privaat plaas en nie seker oor fasaliteite nie.
Ps: Verlorenvlei is dalk bietjie wyd vir jou soek kriteria
De Doorns Dam Riebeeck Kasteel Van Niekerk 083 5563112. Nie seker oor die een nie.
Kwaggaskloof (Area Manager) Carol Davids 023-3408000 / 023-3404150
Mnr Rooms 023-3408000 (uitbreiding 8112). Ek dink die een het ook nie fasaliteite nie maar Brandvlei het wel. Kontak dieselfde mense.
Poortjieskloof Jacques Kriel 023-6142919 082 967 7297
(farmer) Mr Beukes 023-6141497
Ronel Tesnar 724718436
Area Mngr – Waterworks Mr Weideman 023-3485600
Theewaterkloof Sports Club Brandon/Lisa 028-8401334 028-8401513. Goeie fasiliteite en even 'n club huis met 'n kroeg.
Voelvlei Urs 021 4245613 / 083 541 4143. Afhangend van waar jy sit kan jy ver ry na die fasilitiete toe. Uitstekende baber venue.
Rondevlei Joy 021-7060842 0828474916. Bly op 'n eiland alleen maar is gewoonlik vol geboek en is pricey maar dis glad nie snaaks om 10 kg plus Karps daar te vang nie.
Hier is ook 'n paar plekke met beter verblyf en fasiliteite.
http://www.bonnievaleriverlodge.co.za/Fishing.html
http://www.clubelani.co.za/
http://www.discoverthecape.com/bass-fishing.html
http://www.imvubu.co.za/index-content.htm Die is rondevlei se site.
http://www.rivierzicht-resort.com/ die is volgens my 'n goudmyn en ek gaan verseker volgende jaar soontoe.
http://www.clubelani.co.za/ Baber paradys maar bly weg oor vakansie tye ens want die bote gaan jou mal maak.
http://www.bergriverresort.co.za/visitor.html
http://www.breedebushcamp.co.za/activities.html
http://www.breedeescape.co.za/bushcampsframe.htm
http://www.breederiverlodge.co.za/?gclid=CJOnja7suaUCFQpZ2godcRazaw
http://eaglesflightlodge.co.za/
http://breederivertravel.co.za/305974.html
http://www.kambati.co.za/about.htm
http://www.olifants-river-lodge.co.za/
http://www.robertsonwinevalley.com/listing2.php?name=River%20Goose%20Camp%20Site&listingID=119&listingtype=Accommodation&listingcategory=1&contentID=1&town=Bonnievale
http://www.tideslodge.com/index.htm
Hier's 'n link vir die damme se maps ens:
http://www.myfishmaps.com/intl-fishing-maps/South_Africa/fishing-Water_Locations/Reservoirs/
Google dalk die damme hieronder en kyk wat kom op. Ek sal ook volgende jaar dit google en my data basis aanpas maar my tyd knyp nou:
Applethwaite Lake, Arieskraal Dam, Alphen Dam, Assegaaibos rivier, Berg River Dam, Boesmans rivier, Breede River, Brandvlei Dam (Lake Marais), Buffeljags Dam, Ceres Koekedouw Dam, Clanwilliam Dam, De Hoop Dam, Driekloof Dam, Eikenhof Dam, Elandskloof Dam, Elandspad River, Floriskraal Dam, Gamkapoort Dam, Greater Brandvlei Dam, Groenvlei, Holsloot rivier, Kammanassie Dam, Keerom Dam, Klipberg Dam, Kleinviviersvlei, Kogelberg Dam, Kruismansrivier Dam, Kwaggaskloof Dam, Lakenvallei Dam, Leeu-Gamka Dam, Misverstand Dam, Oudebaaskraal, Pietersfontein Dam, Poortjieskloof Dam, Rockview Dam, Steenbras Dam, Steenbras Dam - Upper, Stettynskloof Dam, Stompdrift Dam, Smalblaar rivier, Theewaterskloof Dam, Voëlvlei Dam, Wemmershoek Dam, Witels rivier, Witte rivier, Wolwedans Dam, Zeekoevlei Dam