Ons gaan die naweek 'n bietjie visvang by Christia

gerard10

New member
Ons gaan die naweek 'n bietjie visvang by Christiana in die vaal rivier. Ek will net weet die kombinasies wat werk hier bo in Gauteng sal dit ook werk daar doer in die wilde weste van die vaal rivier.
 

christopheradam

New member
Hi Gerard 10, where exactly in Christiana will you be fishing? Do you have a farm there?

Combinations I can think of off hand would be Looti/Vicks; Perdeby/Looti; Activator (Red)/Plakker. For baits, mielies (plain) and earthworms and sweet white dough, perhaps with some plain yellow/plain white/plain orange floats.

Let us know how it goes

Regards
 

gerard10

New member
Ek het nie 'n plaas daar nie.

Ons het die visse gevang met baie soet baits hoe soeter hoe groter.

Die kleinste vis was 200g en die grootste 3Kg.

Ons het 3 spesies gekry Karp, Baber en Modderbek.

Diepte wat ons gevang het was tussen 40 en 60m.
 

christopheradam

New member
Hi Gerard, dankie vir die info. Wou net geweet het of jy n plass daar het want ek ken n boer van daai area se neef vat al baie in die rivier daar gehengel het en mooi visse gevang het.

Groete

 
 
Top