Hi guys
I will be going to Weesgerus at the end of the month, can anyone please help with what lures to carry for some bass action.
Will be my first time tring for bass so all info will be helpfull.
Thank you in advance.
Ek weet die thread is al bq oud maar an elk geval..
Ek gaan die naweek saam met 'n klomp mense kamp by weesgerus.
Wil net graag hoor, die dam binne die oord.. hoe vroeg in die oggend kan ek daar begin vang? Ek weet baie kamp plekke het 'n hele lys reels oor visvang en aangesien dit 'n vakansie oord is is dit seker dieselfde..