Nog n mooi vis

skieppie

Member
dit lyk my blaau pan se vis is stadig maar verseker besig om reg te kom na die feul spill van so paar jaar gelede. hierdie een was gevang op tiger nut op 280meter.
 

Attachments

  • 3.22kg blaau pan.JPG
    3.22kg blaau pan.JPG
    59 KB · Views: 73
Top