Night session

Bigdan

New member
I have got a plan but would like to get you guys response on this.

Bait Blocks

Fresh Blood
Popcorn feed
Chopped liver and chicken guts

Mix together en freeze in bags.

At the river put blocks in steel buket and lid with bricks and tie marker to bucket.

Also chicken necks should be a good barbel bait.

Please give your take.
 

Unlimited

Sealiner
klink lekker, onthou net dat baber in meeste damme omtrent 75% van die visbevolking is, so as jy gaan baber lok gaan jy 100 klein babers lok vir elke groot ene... dalk nie, dis net my ervaring
 

Skuimkop

Sealiner
Jy gaan die klein babers lok. Dit beteken nie jy kan nie 'n groote optel nie maar die 20 kilo babers het ek nog nooit gesien uitkom met sulke 'lok blokke' nie.

Ek sal heel hoender harte ook in daai mix van jou gooi.
 

Cheetha FS

Sealiner
Ek moet saamstem met die lok van baie klein babers maar wie nie waag nie wen nie! Ek sal dan in so geval hoeke van nie minder as 10/0 gebruik nie anders gaan die kleinkies jou mal maak. En soos Skuimkop se vat maar die hoender harte saam! Sterkte en laat weet ons hoe dit gewerk het!
 

Bigdan

New member
Dis by die eskom krag stasie gronde en my vriend het spoel toilet water en stort ook n afdak op gesit. selfs n floating dock om die vis te skep. so ja daars geriewe, ons gaan selfs desember n paar dae soon toe gaan.
 

Bigdan

New member
Ek het ook vir my die Sensation Power Plus 802MH stok gekry, hul se hy's unbreakable so ons gaan maar kyk. En dink jul nie as ons op die kante van die voer plek gooi sal ons dalk die groter menere kry nie. vat ook n paar duiwe saam en dalk n heel hoender of twee.

Gaan ook bietjie minced ox lungs in sit.
 

Unlimited

Sealiner
grotes sal gelok word ja, maar vir elke elke 15kg baber is daar seker 20 5kg babers wat daai aas gaan optel. Moet ook se ekt nooit voerplek gemaak in n rivier vir babers nie, ek praat uit dam ondervinding uit
 

Bigdan

New member
Ja ons gaan vanaand daai snorre terg en kan nie wag nie. Dankie Enigma vir die great tips gaan dit defnitief uit probeer. Sal more middag die fotos post.
 

Bigdan

New member
Ek het toe nie eens een pull gekry van n baber af nie. het 2 muddies gevang vir die heel aand. was baie teleurstellend maar die water is so warm en ek dink die vol maan het ook iets daarmee te doen gehaad. sorry maar ons gaan weer probeer nou in December.
 

BUSH1

Member
probeer gerus pallties met die prop soos ek op ander post gesit het , werk nog altyd vir my maar by gese ek kon nog nooit oor 15 kg kom nie
 
Top