Next comp?

JasonF

Sealiner
killer strepie wrote:
kaspaas wrote:
Loomisx5 wrote:
Mangi wrote:
kaspaas wrote:
Mangi wrote:
Aaa, okay. Kan nie praat vir die ander ouens nie, maar persoonlik ry ek terug.
Dis omtrent tyd dat jy weer 'n slag ons komps en meetings bywoon...... Ek begin al vergeet hoe jy en sekere ander Sealiners lyk.. he he :fbash
Sorry Oom.  Hehe::S
Oom of OUPA
Luister, jy lol nou met die Groot Leeu se stert!!! ::cavmn::cavmn::cavmn
...dis darem sy stert en nie sy b.. nie.lol
Wie is bang
 

Attachments

  • leeu.jpg
    leeu.jpg
    55.5 KB · Views: 78

Brother

New member
hello,wil net weet of daar `n security guard die karre gaan oppas by die spreeuwalle komp.Ek verstaan die karre is uit  sig uit want jy moet oor duine loop,Dis ook nag .Sal graag in vrede wil visvang?:fishn
 

kaspaas

Sealiner
Brother wrote:
hello,wil net weet of daar `n security guard die karre gaan oppas by die spreeuwalle komp.Ek verstaan die karre is uit  sig uit want jy moet oor duine loop,Dis ook nag .Sal graag in vrede wil visvang?:fishn
Dit is reeds ge-opper en ons sal as Klub vir 'n gepaste karwag reel. Dankie dat jy dit weer ge-opper het. Sal dit op ons meeting se agenda plaas ten einde dit vas te maak.
 
Top