New member

Froll

New member
Hello to all. my name is Roger, I live in Vioolsdrift on the Namibian border, Northern Cape. I do a small amount of fishing , river and sea. Iam not a great fisherman and have not fished for many years. I have joined the site to get some tips and info from all the guys who have lots of knowledge.
I am also a member of the Hilux 4x4 club. We do a lot of over landing up here and being right on the Orange river, some fishing in the river as well. We are about a 160 km from Port Nolloth and about a 100 km from Alexandra bay on the dirt roads.
Looking forward to reading all the interesting stories on this forum.
 

Koper

Senior Member
Roger

Jy bly nie miskien in daai regterkanste huis soos jy opdraai na die Vodacom toring toe nie, daar staan altyd so 'n mooi Hilux SFA geparkeer?
 

Froll

New member
Nee ek bly nie in die eerste huis nie. Die ou werk ook by ons, hy het n Lexus motor in sy trok. Ek bly so 1 km met die pad op. Ons werk al 2 by Klipwerf boerdery.
 

maaknlas

Sealiner
welkom hier by sealine!!!!!! vra ma vir koper vir info - hy sal kan help eks seker

een van die dae kan julle manne 'n 'springbok' sealine span inskryf by ons cob derby
 

Koper

Senior Member
maaknlas wrote:
welkom hier by sealine!!!!!! vra ma vir koper vir info - hy sal kan help eks seker

een van die dae kan julle manne 'n 'springbok' sealine span inskryf by ons cob derby
Miskien moet ons affilieer by SSEC:WC...::S
 
Top